Sommer n ietsie wat ek bymekaar gesit het om nuwe AV software te toets. Is al so 8 jaar hier in Amerika - 19 jaar in George, Wes Kaap gewoon. Mis my pelle, bier en die mooi view...maar Florida issie te kakkie....Geniet dit.. Cheers, ETienne (Matriek 1997 - Outeniqua) nog snaakse goeters by www.nortje.com/et
Sommer n klomp TV wat perongeluk op VHS tapes beland het. Het dit moerse geniet en misksien maak dit iemand erens anders ook lag. Ek dink die is so "op die einde van die dag" 1998/99 getape. Nie seker nie...Cheers, ETienne
Nee, ek issie skeef nie. Hoe de moer die op my kidnertyde VHS tapes belnd het weet ek nie, maar ek het lekker gelag. Die eerste twee issie so cool nie, maar op die derde een is Tant Stienie lekker snaaks. Geniet, Cheers, ET
Sommer n klomp advertensies wat perongeluk op VHS tapes beland het. Het dit moerse geniet en misksien maak dit iemand erens anders ook lag. Ek dink die is so einde 1988 getape. Nie seker nie...Cheers, ETienne
Jammer oor die swak kwaliteit, maar ek het op die afgekom aan die einde van n paar home video VHS tapes...het my moer-toe gelag en gedink miskien maak dit iemand erens anders ook lag. Cheers, ET www.moerse.com/et
Ook op n ou VHS tape van my gekry...Die kwaliteit raak beter soos die video aangaan - VHS tape is amper 20 jaar oud en moes ook convert word. Lekker dag, Cheers, ET www.nortje.com/ET
A couple of pictures of the area where I grew up from 1979 to 1999 when I left S.A. One of the most beautiful areas in the world. Friendly, happy many times drinking people. Cheers, ET www.nortje.com/et
My fok, kyk waarop kom ek af die naweek. Op ou VHS tapes opgeneem - geen idee wat hulle sing nie, maar dit klink lekker. Ek onthou net "Yeppa Yeppa Yeppa" en "Wee Wee Wee" soos ek my Mongoose fiets skool toe gekry het, so net voor die 7am nuus op GMSA....Geniet, Cheers, ET
Sommer n klomp advertensies wat perongeluk op VHS tapes beland het. Het dit moerse geniet en misksien maak dit iemand erens anders ook lag. Ek dink die is so einde 1988 getape. Nie seker nie...Cheers, ETienne